Hoeveel Afrikaanse mense kuier hier saam?

  • Posted by a hidden member.
    Log in to view his profile

    Feb 09, 2011 9:04 AM GMT
    Hallo julle.

    So wonder ek hoeveel afrikaans sprekende gay mans kuir hier saam? Dit voel soms of dit net mense van ander lande is. Ek hoop ons hoor van julle en kan nog lekker gesels.
  • Posted by a hidden member.
    Log in to view his profile

    Feb 11, 2011 9:24 AM GMT
    Ek sal bietjie so maak - dis intresant dat 22 mense hier gelees het, sal tog nie lees as hulle nie verstaan het nie so dis nie te sleg nie icon_wink.gif